Welcome, Guest
Username Password: Remember me

Buffel jag
(1 viewing) (1) Guest
  • Page:
  • 1

TOPIC: Buffel jag

Buffel jag 2 years, 7 months ago #6317

Attachment fb1.jpg not found




Attachment fb3.jpg not found



Ek het die afgelope naweek 'n 36" buffel koei naby Komatipoort gejag. Ek het die koei met 'n 500gr BarnesX (458 win mag) op die blad geskiet. Die punt is deur die hart en is uit aan die anderkant. Die buffel het sowat 10 tree gehardloop en neergeslaan. Ek het 'n opvolg skoot van onder die bors in geskiet. Die punt is deur die rugwerwels en het bo in die skof gestop.

Gerhard G

Re: Buffel jag 2 years, 7 months ago #6318

Well done Gerhard , nice buffalo. I am very impressed with the bullet performance.

Robert

Re: Buffel jag 2 years, 7 months ago #6319

Hi Gerhard

Geluk!

Ek dink jy moet nou 'n ander geweer en punt begin gebruik. > Resultate raak "boring"!

Anton
Growing old is mandatory, growing up is optional

Re: Buffel jag 2 years, 7 months ago #6320

Het julle die ander koei en bul ook gekry?
Growing old is mandatory, growing up is optional

Re: Buffel jag 2 years, 7 months ago #6323

Jacques het ook 'n mooi koei geskiet.


Attachment fb2.jpg not found

Gerhard G

Re: Buffel jag 2 years, 7 months ago #6324

  • Frederik
  • OFFLINE
  • Gold Boarder
  • Posts: 254
  • Karma: 4
Baie netjies nie sleg nie.
Frederik Cocquyt

Sleeping under the African Sky I cannot see anything wrong with the world !

Re: Buffel jag 2 years, 7 months ago #6327

Your smile says it all well done to you and Jacques

Garth
I do not hunt for the joy of killing,but for the joy of living

Re: Buffel jag 2 years, 7 months ago #6336

Hi Gerhard

Stuur my asb jou e-pos adres.

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Dankie
Growing old is mandatory, growing up is optional

Re: Buffel jag 2 years ago #6850

Hi Gerard

Het jy dalk enigsins meer inligting oor die lading vir die Barnes wat jy gebruik het om die buffel te skiet

By voorbaat dank

JAco

Re: Buffel jag 2 years ago #6851

Hi Jaco

Ek het 71grein S321 gebruik. Crony so 2 050 ft/sec. Ek het 'n CZ550 458 win mag wat dit maklik maak om die COL aan te pas sodat jy nie die lading kompakteer nie.
Gerhard G

Re: Buffel jag 2 years ago #6852

Thanks Gerhard

Wat laai jy nog?

Ek het nuwe Winchester M70 gekoop

Wag nog vir die kaartjie maar wil solank speel

Ek het gedink meer aan 480 gr Woodleigh ens

Re: Buffel jag 2 years ago #6853

Hi Jaco

Twee ander ladings wat ek gebruik:

- 72grein S321 met GS Custom HV 450gr punt. net oor 2200ft/sec. Het die lading op kameelperd gebruik.
- 75grein S321 met BarnesX flat base 350gr, sowat 2400ft/sec. Werk baie goed vir wildebees en enige ander wild. Het 'n blesbok op 140m met die lading geskiet.
Gerhard G

Re: Buffel jag 2 years ago #6854

Thansk Gerard

Het ook gedink aan 450 gr GS

Sal 350 greiner ook probeer
  • Page:
  • 1
Time to create page: 0.46 seconds